Jaarboeke

Gasheerpatogene-interaksie 364


 
Modulekode PLG 364
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Sluit in swam-, bakterie- en virusinteraksies. Fokus op molekulêre en sellulêre gebeurtenisse tydens herkenning, tydens swamontwyking van gasheerverdedigingsmeganismes en tydens simptoomontwikkeling. Onderwerpe wat bespreek word sluit in selbiologie van interaksies, sistemiese weerstand en die rol van patogenese-verwante proteïne en toksiene in patogenese asook basiese beginsels van epidemiologiese teorie en konsepte van toepassing op plantsiektes. Inleiding tot toerusting en tegnieke wat in epidemiologiese navorsing gebruik word, asook praktiese toepassings van epidemiologie in plantsiekte beheer.
Modulekrediete 18.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Mikrobiologie en Plantpat
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences